For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-in-Een Graad 2 Wiskunde Onderwysersgids

Mart Meij

ISBN:

9781775890539

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Augustus 2014

Prys (incl. VAT):

R 428,00

Formaat:

Sagteband, 200pp


Oor hierdie boek:

Die Wiskunde Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, die rympies en liedjies wat in die onderrigplanne genoem word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes van die KABV ontwikkel.

Die CD in die Onderwysersgids bevat die jaar- en kwartaalplanne vir die vak sodat die onderwyser dit kan uitdruk en byderhand hou, gratis hulpbronne vir die onderwyser en die leerder, die gratis voorgeskrewe werkvelle, die temagerigte stories wat in die onderrigplanne genoem word, en die assesseringsvorms en rubrieke.

Die Wiskunde Onderwysersgids help jou om elke les stap vir stap vir die dag aan te bied. 

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij, Mart Meij, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Laverne Hattingh, Sarie Verwey, Carinda van Heerden, Helena Coetzee

Best Books’ Grade 3 FAL Graded Reader Level 11 Book 1: Rooster loses its crow

Marina van Eeden, Zelda Vorster

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek

Mart Meij, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Onderwysersgids

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Wiskunde Leerderboek

Mart Meij

New All-In-One Grade R Mathematics Learner's Book

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Amorie Van Straaten, Christian Botha, Laurika Henning, Rina Erasmus

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Mart Meij, Mart Meij, Amanda Marais, Melané van den Berg, Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij, Mart Meij, Glaudina Rossouw, Amanda Marais, Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Wiskunde Onderwysersgids

Mart Meij, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Leerderboek

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Onderwysersgids

Mart Meij, Waldy Van Wyk, Amorie Van Straaten, Marina van Eeden, Cindey Jordaan

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Christian Botha

New All-In-One Grade 2 Mathematics Learner's Book

Mart Meij, Melané van den Berg, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij, Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan, Marina van Eeden

New All-In-One Grade 3 Mathematics Teacher's Guide

Mart Meij, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Wiskunde Leerderboek

Mart Meij, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

New All-In-One Grade 1 First Additional Language Teacher’s Guide

Best Books Panel

New All-In-One Grade 1 Mathematics Learner’s Book

Best Books Panel , Mart Meij, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Glaudina Rossouw

New All-In-One Grade R Mathematics Teacher’s Guide

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

New All-In-One Grade 2 Mathematics Teacher's Guide

Mart Meij, Melané van den Berg, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Amanda Marais

New All-In-One Grade 3 Mathematics Learner's Book

Mart Meij, Cindey Jordaan, Waldy Van Wyk, Amorie Van Straaten, Marina van Eeden

New All-In-One Grade 1 Mathematics Teacher's Guide

Best Books Panel