- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
ISBN:
Epub ISBN:
9780624090960
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 144pp
Oor hierdie boek:
Die onderwysergids is gratis aflaaibaar:
Mieke 1: Kersfees in April Onderwysersgids
Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam, raak die gemis groot. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry. In hierdie eerste boek in die reeks moet Mieke en Fen hulle geliefde plaasskool red wanneer die eienaars van die buur-jagplaas 'n nuwe landingstrook reg bo-oor die skool beplan, en hulle moet boonop betyds genoeg kennis opdoen om die groot stadskole in die Natuurkennis Finaal te klop. As Kersfees reeds in April kan kom, kan hulle plan dalk net werk!
VERWANTE BOEKE
Dryf
Cecilia Steyn
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
My So-Called Friend
Prudence Makau
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Skeur
Carel van Rooyen
The Swim Team
Catherine Jarvis
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Branderjaer
Joha van Dyk
Life is 'n biets
Faeed Amardien
Die lewe volgens Wim Vermaak
William Oosthuizen
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Web van leuens
Marion Erskine
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo
Die Pro
Leon de Villiers
Staan op vir die Six
Celeste Slabber-Loriston
Donker Web
Fanie Viljoen
Anderkind
Betsie van Niekerk
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Veldiep
Fanie Viljoen
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
Vuurvreter
Joha van Dyk
Vlerke vir almal
Marion Erskine
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Twee halwes maak 'n hele
Marita van der Vyver
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Tuimeltrein
René van Zyl
The Reject
Edyth Bulbring
Absoluut Einstein
Christien Neser
Crossing the River
Fred Khumalo
Skilpoppe
Barrie Hough
Mamello
Lebohang Pheko
UNolali
Thulani Simayile
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
Sing Down the Stars
Nerine Dorman
Vlerkdans
Barrie Hough
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Kanniedood
Joha van Dyk
Brand
Fanie Viljoen
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
Los bietjie plek vir magic
Cliffordene Norton
Borrelgom
Jana du Plessis Müller