- Kinder & jeug
- 14+ jaar
Absoluut Einstein
Christien Neser
ISBN:
Epub ISBN:
9780624090410
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 160pp
Oor hierdie boek:
Die onderwysergids is gratis aflaaibaar:
Absoluut Einstein Onderwysgids
Christien Neser neem die vyfjarige Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) se storie op ’n verrassende wyse verder. In Absoluut Einstein is hy in graad 9, met Matriek-IT onder die knie. Maar sy outisme het hom tot nou uit ’n “gewone” skool gehou. As hy egter aan ’n universiteit wil studeer, moet hy leer sosialiseer, en daarom begin Micha in graad 9 vir die eerste keer by Parkrand Hoërskool skoolgaan. Dylicia word gevra om ’n ogie oor Micha te hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika-groep, wat vir die Grottobot Fest ’n robot bou en programmeer. Eers lyk dit asof die Vuilhonde en Micha koppe gaan stamp, maar Micha en Bees vorm ’n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie.
VERWANTE BOEKE
Mine
Sally Ann Partridge
Donker Web
Fanie Viljoen
Branderjaer
Joha van Dyk
The Reject
Edyth Bulbring
Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT
Engela Van Rooyen
Waar jakkalse huil
Elrien Scheepers
Jou Romeo
Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha
Sindikaat
Annerle Barnard
Dryf
Cecilia Steyn
Die lewe volgens Wim Vermaak
William Oosthuizen
Foto's en fairy lights
An-Mari do Carmo
Life is 'n biets
Faeed Amardien
Chakalaka uit 'n blikkie
Sandy Schoeman
The Swim Team
Catherine Jarvis
Anderkind
Betsie van Niekerk
Kanniedood
Joha van Dyk
Imibala Yothando
Dumisani Hlatswayo
Toring van Jasmyn
Derick van der Walt
Luntu Masiza Tells the Truth
Penny Lorimer
Skeur
Carel van Rooyen
Tuimeltrein
René van Zyl
Skooluitgawe: Donker Web
Fanie Viljoen
Vuurvreter
Joha van Dyk
Elf dae in Oxford
Elizabeth Wasserman
Imali yezipoki
Sandile Ngwenya
Mieke 1: Kersfees in April
Christien Neser
Web van leuens
Marion Erskine
Sny hulle in sterre uit
Fanie Viljoen
Vlerke vir almal
Marion Erskine
UNolali
Thulani Simayile
Veldiep
Fanie Viljoen
Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
Carolyn Morton
Die vlerke van naaldekokers
Cecilia Steyn
Die Pro
Leon de Villiers
Sweepslag
Annerle Barnard
Crossing the River
Fred Khumalo
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder
Scarred Lions
Fanie Viljoen
Vyf sekondes voor Vrydag
Ihette Senekal
My So-Called Friend
Prudence Makau
U Kondelela
Mbedzi Nyelisani
Sprokie in 'n streepbaadjie
Christien Neser
Borrelgom
Jana du Plessis Müller
Mamello
Lebohang Pheko
Eerste liefde Omnibus 1
Janie Oosthuysen, Helen Brain
Reën vir Stofvlei
Katherine Graham, Elsa Silke
Tata sikuxolele
Thembisile Kundlwana
Brand
Fanie Viljoen
Raaiselsee
Troula Goosen