We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Vlerke vir almal

Marion Erskine

ISBN:

9780798174510

Epub ISBN:

9780798174527

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2017

Prys (incl. VAT):

R 218,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Laai gratis hulpbronne hier af:
VLERKE VIR ALMAL - LEESGIDS


 Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. 
'n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.

Beesbal is cool.

Nomsa is nice.

Karlien is ’n beauty.

En ek is die spice.

VERWANTE BOEKE

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

My So-Called Friend

Prudence Makau

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Dryf

Cecilia Steyn

Skeur

Carel van Rooyen

Absoluut Einstein

Christien Neser

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Life is 'n biets

Faeed Amardien

The Reject

Edyth Bulbring

Scarred Lions

Fanie Viljoen

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Donker Web

Fanie Viljoen

Twee halwes maak 'n hele

Marita van der Vyver

Web van leuens

Marion Erskine

Kanniedood

Joha van Dyk

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Veldiep

Fanie Viljoen

Vlerkdans

Barrie Hough

Die Pro

Leon de Villiers

Crossing the River

Fred Khumalo

Los bietjie plek vir magic

Cliffordene Norton

Brand

Fanie Viljoen

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Anderkind

Betsie van Niekerk

Branderjaer

Joha van Dyk

Mamello

Lebohang Pheko

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Tuimeltrein

René van Zyl

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Skilpoppe

Barrie Hough

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Staan op vir die Six

Celeste Slabber-Loriston

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

The Swim Team

Catherine Jarvis

Vuurvreter

Joha van Dyk

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

UNolali

Thulani Simayile