Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

ISBN:

9780798180252

Epub ISBN:

9780798180276

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2020

Prys (incl. VAT):

R 215,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Onderwysergids gratis aflaaibaar:
Onderwysersgids Die vlerke van naaldekokers

Die werkkaart is gratis aflaaibaar:
Werkkaart Die vlerke van naaldekokers

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sy die een wat al vir maande lank haar ma se geheim moet ronddra. 
'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke skrywer-oupa en sy aantreklike jong assistent, Lee, bied vir Kylie die perfekte kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk: photobomb iemand famous, leer om te surf, maak 'n verskil, plant 'n boom, soen 'n mooi ou . . . 
Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword. Maar ook 'n reis deur alles wat hierdie deurmekaar lewe op 'n mens se pad bring: hartseer, verlies, skoonheid, liefde . . .
 
eBook Platforms:
Amazon
Snapplify
Kobo

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Mamello

Lebohang Pheko

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

The Choice Between Us

Edyth Bulbring

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Anderkind

Betsie van Niekerk

Dryf

Cecilia Steyn

Kanniedood

Joha van Dyk

Tienerharte 2: Hartbreker

Cecilia Steyn

Skeur

Carel van Rooyen

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Tienerharte 4: Hartsnaar

Cecilia Steyn

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Vuurvreter

Joha van Dyk

Veldiep

Fanie Viljoen

Soen

Jan Vermeulen

Absoluut Einstein

Christien Neser

Crossing the River

Fred Khumalo

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Somer

Jaco Fouché

Brand

Fanie Viljoen

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

The Swim Team

Catherine Jarvis

Raaiselsee

Troula Goosen

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Sea Star Summer

Sally Ann Partridge

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Tuimeltrein

René van Zyl

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Mine

Sally Ann Partridge

Sindikaat

Annerle Barnard

The Music Box

Toby Bennett

The Reject

Edyth Bulbring

Sweepslag

Annerle Barnard

My So-Called Friend

Prudence Makau

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

UNolali

Thulani Simayile

Branderjaer

Joha van Dyk

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Donker Web

Fanie Viljoen

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Spel

Annerle Barnard