We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

ISBN:

9780624087519

Epub ISBN:

9780624087526

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

November 2019

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 280pp


Oor hierdie boek:

Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en "nuwe boetie'' Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na dié Turkse stad. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die pragtige besienswaardighede en raak bevriend met twee plaaslike tieners, Meryem en Sahib. Daar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om die Combrinks se vakansie in ’n nagmerrie te omskep. Boonop worstel Markus met sy ouers se onlangse egskeiding en moet Neil die verlies van sy ouers verwerk. Wanneer Markus se suster egter ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in ’n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie. 

VERWANTE BOEKE

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Dryf

Cecilia Steyn

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Donker Web

Fanie Viljoen

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

The Swim Team

Catherine Jarvis

The Reject

Edyth Bulbring

Skeur

Carel van Rooyen

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Sweepslag

Annerle Barnard

Die Pro

Leon de Villiers

Raaiselsee

Troula Goosen

UNolali

Thulani Simayile

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Crossing the River

Fred Khumalo

Web van leuens

Marion Erskine

Branderjaer

Joha van Dyk

Mine

Sally Ann Partridge

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

My So-Called Friend

Prudence Makau

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Brand

Fanie Viljoen

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Vuurvreter

Joha van Dyk

Sindikaat

Annerle Barnard

Kanniedood

Joha van Dyk

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Mamello

Lebohang Pheko

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Scarred Lions

Fanie Viljoen

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Tuimeltrein

René van Zyl

Veldiep

Fanie Viljoen

Life is 'n biets

Faeed Amardien

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Absoluut Einstein

Christien Neser

Eerste liefde Omnibus 1

Janie Oosthuysen, Helen Brain

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Anderkind

Betsie van Niekerk

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder