We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Tien vir ’n vriend

Marita van der Vyver

ISBN:

9780624025320

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2002

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 100pp


Oor hierdie boek:

Om 'n seevakansie by 'n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir 'n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete. Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur 'n heel skaflike, brandermal tiener, kry die vakansie vir Anita 'n ander kleur. En toe sy in hul onkonvensionele gasheer se huis 'n boek ontdek waarin hy jare gelede vir haar ma geskryf het: Die belangrikste dinge in die lewe is onsigbaar, begin daar vir Anita 'n speurtog deur menseverhoudinge. Maar miskien sou dit tog Rudi wees wat die naaste aan dié ou man van die see kom . . .

Met Tien vir 'n vriend het Marita van der Vyver 'n fyn verweefde verhaal geskep rondom 'n kort maar deurslaggewende tydsgreep uit die lewens van die hoofkarakters. Dis 'n verhaal waarmee jong lesers heelpad kan saamloop.

VERWANTE BOEKE

My So-Called Friend

Prudence Makau

Donker Web

Fanie Viljoen

Vuurvreter

Joha van Dyk

Veldiep

Fanie Viljoen

Donkerbloed

Elrien Scheepers

The Swim Team

Catherine Jarvis

Tuimeltrein

René van Zyl

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

The Reject

Edyth Bulbring

Anderkind

Betsie van Niekerk

Branderjaer

Joha van Dyk

Skilpoppe

Barrie Hough

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Die Pro

Leon de Villiers

Life is 'n biets

Faeed Amardien

Mamello

Lebohang Pheko

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

Absoluut Einstein

Christien Neser

Dryf

Cecilia Steyn

Los bietjie plek vir magic

Cliffordene Norton

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Skeur

Carel van Rooyen

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Vlerkdans

Barrie Hough

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Web van leuens

Marion Erskine

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

Staan op vir die Six

Celeste Slabber-Loriston

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Kanniedood

Joha van Dyk

Brand

Fanie Viljoen

Scarred Lions

Fanie Viljoen

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Breek

Barrie Hough

UNolali

Thulani Simayile

Crossing the River

Fred Khumalo

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen