- Fiksie
- Afrikaanse poësie
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983
Breyten Breytenbach
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 480pp
Oor hierdie boek:
'n Versameling van al die gedigte wat hierdie internasionaal bekende digter geskryf het terwyl hy in 'n Suid-Afrikaanse gevangenis was in die sewentiger- en vroeë tagtigerjare vir sy anti-apartheidsbedrywighede. Breyten Breytenbach se lewe en sy loopbaan as digter en skilder is geweldig ontwrig deur sy sewe jaar lange gevangenskap. In daardie tyd het net een bundel verskyn wat in aanhouding geskryf is: Voetskrif (1976). Eers na sy vrylating is al die bundels wat in die tronk geskryf is, gepubliseer. Hierdie versameling strek dan vanaf 1976 tot 1987 - met een lang ongepubliseerde gedig, “Die glimlag”. ('n Vroeër titel vir laasgenoemde gedig was “Die Kus”, soos die skrywer daarna verwys op p. 81 in Die Toneelstuk.)
Die gedigte uit die volgende bundels is ingesluit: Voetskrif, Lewendood, Buffalo Bill, Eklips, Yk en Boek.
“Die merkwaardigste [is] dat die verwysingsveld wyer is en die woordgebruik ryker as wat mens sou verwag van iemand wat afgesonder was van kennis uit biblioteke en van die kontak met variasies van die lewende taal. Dis 'n onteenseglike bewys van meesterskap.” ~ Ampie Coetzee
VERWANTE BOEKE
Die maan is swart
Adam Small, Ronelda Kamfer
Moerstaāl
Loit Sōls
Môre en gistraand en die einde van die maand
Philip De Vos
Immigrant
Ena Jansen, Elisabeth Eybers
Uit die kroes
Lynthia Julius
Prins
Ryan Pedro
Gesant van die mispels
Marlene van Niekerk
Brief op veertigduisend voet
Tom Dreyer
Bientang
Jolyn Phillips
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers
Mede-wete
Antjie Krog
Noudat slapende honde
Ronelda Kamfer
Chokers en survivors
Nathan Trantraal
Ko lat ons sing
Adam Small
In die stille agterkamer
Marlene van Niekerk
Chinatown
Ronelda Kamfer
Jan, Piet, Koos en Jakob
Loftus Marais
die na-dood
Breyten Breytenbach
Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro
Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström
Alles het niet kom wôd
Nathan Trantraal
Liefde en verset
André le Roux
Nou in infrarooi
Tom Dreyer
Die singende hand
Breyten Breytenbach
om my kastele in Spanje te sloop
Jaco Barnard-Naudé
Kinderlê
Lynthia Julius
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
Ingrid Jonker
Soekenjin
Bibi Slippers
Ontaard
Pieter Odendaal
Kleur kom nooit alleen nie
Antjie Krog
Die meeste sterre is lankal dood
Johann de Lange
Die beginsel van stof
Breyten Breytenbach
Rooiborsduif
Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé
Kaar
Marlene van Niekerk
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Breyten Breytenbach
Vers en vlam
Jeanette Ferreira
Die lewe is 'n asem lank
Frieda van den Heever, Frieda van den Heever
Staan in die algemeen nader aan vensters
Loftus Marais
Katalekte
Breyten Breytenbach
'n Vry vrou
Antjie Krog, Karen de Wet
Oolog
Nathan Trantraal
Waterman
Herman Wasserman
Steierwerk
Johan Myburg
Sheila Cussons: Versamelde gedigte
Sheila Cussons
Swatland
Ashwin Arendse
Ek en jy bestaan nie
Danie Marais
Plunder
Antjie Krog