- Fiksie
- Afrikaanse poësie
Die meeste sterre is lankal dood
Johann de Lange
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 96pp
Oor hierdie boek:
Die meeste sterre is lankal dood is die bekroonde digter Johann de Lange se dertiende bundel. Dit bestaan uit ses verskillende afdelings, deurgaans gewy aan vlietende oomblikke vasgevang in 'n vers ("om met woorde die onsegbare te sê"). Die bundel het 'n elegiese toonaard, en word oorheers deur 'n bewustheid van verlies & verganklikheid, van "inskaduwings van die lig". Verse oor die skryfproses figureer as teenvoeter vir die verbygaande aard van mens wees. Dit is verse vir "my mooi dooies". In "Oggendmusiek" beskryf die digter 'n vroegoggendkoor van voëls voor sonsopkoms, elders 'n koorddanser, voetjie vir voetjie oor die spantou. Soos in sy vorige werk is die erotiese verse 'n hoogtepunt in die bundel, bv in "Ode aan die mielie": "Nét so, nog aan die oggend -- tussen die syige bene van die dag -- staan hy, volryp, pittig & reg."
Bloed & sneeu
Bloed op sneeu is ’n pasgebore rooi,
van iets gewond, ’n struikelende spoor.
En die sneeu? Is daar énigiets so mooi,
so prilwit gespits, as ’n haseoor?
VERWANTE BOEKE
Bientang
Jolyn Phillips
Ek en jy bestaan nie
Danie Marais
Moerstaāl
Loit Sōls
'n Vry vrou
Antjie Krog, Karen de Wet
Nou in infrarooi
Tom Dreyer
Ontaard
Pieter Odendaal
Hammie
Ronelda Kamfer
om my kastele in Spanje te sloop
Jaco Barnard-Naudé
Prins
Ryan Pedro
Die lewe is 'n asem lank
Frieda van den Heever, Frieda van den Heever
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
Ingrid Jonker
Môre en gistraand en die einde van die maand
Philip De Vos
Kleur kom nooit alleen nie
Antjie Krog
Die singende hand
Breyten Breytenbach
Liefde en verset
André le Roux
Noudat slapende honde
Ronelda Kamfer
Vers en vlam
Jeanette Ferreira
Plunder
Antjie Krog
Waterman
Herman Wasserman
Rooiborsduif
Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé
In die stille agterkamer
Marlene van Niekerk
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers
Immigrant
Ena Jansen, Elisabeth Eybers
Katalekte
Breyten Breytenbach
Kinderlê
Lynthia Julius
Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Breyten Breytenbach
Chokers en survivors
Nathan Trantraal
Chinatown
Ronelda Kamfer
Alles het niet kom wôd
Nathan Trantraal
Swatland
Ashwin Arendse
Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro
die na-dood
Breyten Breytenbach
Die maan is swart
Adam Small, Ronelda Kamfer
Gesant van die mispels
Marlene van Niekerk
Oolog
Nathan Trantraal
Steierwerk
Johan Myburg
Kaar
Marlene van Niekerk
Sheila Cussons: Versamelde gedigte
Sheila Cussons
Ko lat ons sing
Adam Small
Brief op veertigduisend voet
Tom Dreyer
Soekenjin
Bibi Slippers
Mede-wete
Antjie Krog
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983
Breyten Breytenbach
Uit die kroes
Lynthia Julius