We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die maan is swart

Gedigte van Adam Small

Adam Small, Ronelda Kamfer

ISBN:

9780795710629

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Junie 2022

Prys (incl. VAT):

R 230,00

Formaat:

Hardeband, 192pp


Oor hierdie boek:

Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste –  en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.
 

VERWANTE BOEKE

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Uit die kroes

Lynthia Julius

Swatland

Ashwin Arendse

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Katalekte

Breyten Breytenbach

Chinatown

Ronelda Kamfer

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Hammie

Ronelda Kamfer

Mede-wete

Antjie Krog

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Plunder

Antjie Krog

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Soekenjin

Bibi Slippers

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Waterman

Herman Wasserman

Kinderlê

Lynthia Julius

Ontaard

Pieter Odendaal

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Liefde en verset

André le Roux

Ko lat ons sing

Adam Small

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Prins

Ryan Pedro

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Oolog

Nathan Trantraal

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Bientang

Jolyn Phillips

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Steierwerk

Johan Myburg

Kaar

Marlene van Niekerk

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet