We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Oolog

Nathan Trantraal

ISBN:

9780795709517

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Februarie 2020

Prys (incl. VAT):

R 285,00

Formaat:

Sagteband, 80pp


Oor hierdie boek:

In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.
Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref. Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie sonder deernis nie.

Lesers sê

“Meesleurend, leersaam, waaghalsig, dapper, insiggewend, beeldryk, meevoerend, in-your-face en nie ? moment eendimensionaal nie: dit is my leeservaring van Oolog.”

– Alfred Schaffer


“Trantraal is ’n belangrike teenvoeter vir ’n letterkunde wat te dikwels uit voeling is met ’n groot deel van die potensiële leserspubliek.”

– Tertius Kapp


VERWANTE BOEKE

Ontaard

Pieter Odendaal

die na-dood

Breyten Breytenbach

Liefde en verset

André le Roux

Kaar

Marlene van Niekerk

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Waterman

Herman Wasserman

Soekenjin

Bibi Slippers

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Katalekte

Breyten Breytenbach

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Mede-wete

Antjie Krog

Hammie

Ronelda Kamfer

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Ko lat ons sing

Adam Small

Kinderlê

Lynthia Julius

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Plunder

Antjie Krog

Bientang

Jolyn Phillips

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Prins

Ryan Pedro

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Chinatown

Ronelda Kamfer

Steierwerk

Johan Myburg

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

Swatland

Ashwin Arendse

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Uit die kroes

Lynthia Julius

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Moerstaāl

Loit Sōls

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers