For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

ISBN:

9780798147484

Epub ISBN:

9780798173100

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2016

Prys (incl. VAT):

R 335,00

Formaat:

Sagteband, 136pp


Oor hierdie boek:

'n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.) Resensente oor haar digkuns: vernuftige eenvoud, 'n suiwer poëtiese visie, aards, ironies, vol verwondering, intelligent, sterk, onthoubaar ...

VERWANTE BOEKE

Mede-wete

Antjie Krog

Swatland

Ashwin Arendse

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Klawerjas

Adam Small

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Radbraak

Jolyn Phillips

Kaar

Marlene van Niekerk

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Uit die kroes

Lynthia Julius

Hammie

Ronelda Kamfer

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Kryt

Hennie Nortjé

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Chinatown

Ronelda Kamfer

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Ko lat ons sing

Adam Small

Om die gedagte van geel

Petra Müller

Mens dier ding

Alfred Schaffer, Zandra Bezuidenhout

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Vers & vrou

Karen de Wet

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Katalekte

Breyten Breytenbach

Nou, hier

Corné Coetzee

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Spreuke van C.J. Langenhoven

C.J. Langenhoven, J.A. Scannell

Derde gety

Zandra Bezuidenhout

Oolog

Nathan Trantraal

grond/Santekraam

Ronelda Kamfer

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers, Charl-Pierre Naudé

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Nootvat. Kwashaal. Stapel

Bernard Odendaal

die na-dood

Breyten Breytenbach

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Bientang

Jolyn Phillips

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais