We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Ko lat ons sing

Adam Small

ISBN:

9780795703812

Epub ISBN:

9780795703829

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

September 2011

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Hierdie keur uit al vyf Afrikaanse digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde. Dit wys sy beheersing van humor, ironie en satire om gesagsfigure te hekel, en bowenal sy kreatiewe ontginning van alledaagse spraakvorme, rympies, liedjies en veral sy aanwending van Kaaps, soos hy die spreektaal van bruin werkersklasmense genoem het. Oor Kaaps het hy in die naskrif by Kitaar my kruis gesê: “Kaaps is ’n taal . . . ’n taal waarin mense hul eerste skreeu skreeu en hul doodsroggel roggel.” Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en Sê Sjibbolet. Die gedigte is gekies en die keur versorg deur ’n kenner van Small se werk, Steward van Wyk.

VERWANTE BOEKE

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Plunder

Antjie Krog

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Soekenjin

Bibi Slippers

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Bientang

Jolyn Phillips

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Chinatown

Ronelda Kamfer

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Prins

Ryan Pedro

Katalekte

Breyten Breytenbach

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Swatland

Ashwin Arendse

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

die na-dood

Breyten Breytenbach

Liefde en verset

André le Roux

Kaar

Marlene van Niekerk

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

Steierwerk

Johan Myburg

Moerstaāl

Loit Sōls

Uit die kroes

Lynthia Julius

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Ontaard

Pieter Odendaal

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Oolog

Nathan Trantraal

Waterman

Herman Wasserman

Kinderlê

Lynthia Julius