- Fiksie
- Afrikaanse poësie
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 108pp
Oor hierdie boek:
Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer is gelyktydig ook 'n boorling van 'n digitale wêreld waar perfekte kopieë met die druk van 'n knoppie geskep kan word, en emoji's, youTUBE-videos en Instagram-foto's werklikheid word.
Fotostaatmasjien dokumenteer die skeppingsproses in afdrukke, en maak só oorspronklike fotostate.
VERWANTE BOEKE
Vers en vlam
Jeanette Ferreira
Alles het niet kom wôd
Nathan Trantraal
Sheila Cussons: Versamelde gedigte
Sheila Cussons
'n Vry vrou
Antjie Krog, Karen de Wet
Liefde en verset
André le Roux
Moerstaāl
Loit Sōls
die na-dood
Breyten Breytenbach
Jan, Piet, Koos en Jakob
Loftus Marais
Die lewe is 'n asem lank
Frieda van den Heever, Frieda van den Heever
Steierwerk
Johan Myburg
Ko lat ons sing
Adam Small
Uit die kroes
Lynthia Julius
om my kastele in Spanje te sloop
Jaco Barnard-Naudé
Die maan is swart
Adam Small, Ronelda Kamfer
Die meeste sterre is lankal dood
Johann de Lange
Môre en gistraand en die einde van die maand
Philip De Vos
Oolog
Nathan Trantraal
Brief op veertigduisend voet
Tom Dreyer
Kinderlê
Lynthia Julius
Die beginsel van stof
Breyten Breytenbach
Chinatown
Ronelda Kamfer
Rooiborsduif
Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé
Kleur kom nooit alleen nie
Antjie Krog
In die stille agterkamer
Marlene van Niekerk
Die singende hand
Breyten Breytenbach
Staan in die algemeen nader aan vensters
Loftus Marais
Die stomme aarde: 'n keur
Wilma Stockenström
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983
Breyten Breytenbach
Noudat slapende honde
Ronelda Kamfer
Waterman
Herman Wasserman
Gesant van die mispels
Marlene van Niekerk
Kaar
Marlene van Niekerk
Ontaard
Pieter Odendaal
Ek en jy bestaan nie
Danie Marais
Prins
Ryan Pedro
Bientang
Jolyn Phillips
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Breyten Breytenbach
Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
Ingrid Jonker
Immigrant
Ena Jansen, Elisabeth Eybers
Katalekte
Breyten Breytenbach
Swatland
Ashwin Arendse
Plunder
Antjie Krog
Soekenjin
Bibi Slippers
Nou in infrarooi
Tom Dreyer
Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro
Chokers en survivors
Nathan Trantraal