We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Pandora se boks

Nelia Engelbrecht

ISBN:

9780624047322

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2009

Prys (incl. VAT):

R 244,00

Formaat:

Sagteband, 144pp


Oor hierdie boek:

Wenner van ATKV-Kinderboektoekenning (2009)
Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2009)

Na 'n tragedie wat die Kruger-gesin beleef, trek Olga saam met haar suster, Annelie, en hul pa, A.P., na 'n plattelandse dorpie. Hier moet hulle aanpas in 'n nuwe omgewing waar hul pa 'n skoolhoof is.

Olga, die oudste, is aantreklik en begaafd, maar opstandig en ongelukkig en die jonger Annalie is, hoewel minder talentvol, die oogappel van haar pa.

Olga is van die begin die outsider en maak maats met Maja, 'n briljante kind, maar ook 'n outsider en wie se hoofbelangstelling die maak van films is. Binne die konteks van die skoollewe is daar die romantiese verbintenisse, jaloesie en wedywering. Olga is gewild onder seuns, maar wil eerder dat haar jonger suster die aandag kry. Allerlei spanninge bou op - rondom Annalie se vermeende dieëtsiekte, en Maja wat onverwags met bloedkanker gediagnoseer word. Olga, as hoofprotoganis, is betrokke by die verskillende intriges.

VERWANTE BOEKE

Dryf

Cecilia Steyn

Kanniedood

Joha van Dyk

Skeur

Carel van Rooyen

UNolali

Thulani Simayile

Sprokie in 'n streepbaadjie

Christien Neser

Sing Down the Stars

Nerine Dorman

My So-Called Friend

Prudence Makau

Toring van Jasmyn

Derick van der Walt

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Tuimeltrein

René van Zyl

Mamello

Lebohang Pheko

Donker Web

Fanie Viljoen

Borrelgom

Jana du Plessis Müller

Die Pro

Leon de Villiers

Skilpoppe

Barrie Hough

Die vlerke van naaldekokers

Cecilia Steyn

Branderjaer

Joha van Dyk

Crossing the River

Fred Khumalo

Absoluut Einstein

Christien Neser

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

The Reject

Edyth Bulbring

Luntu Masiza Tells the Truth

Penny Lorimer

Life is 'n biets

Faeed Amardien

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Brand

Fanie Viljoen

Staan op vir die Six

Celeste Slabber-Loriston

Veldiep

Fanie Viljoen

The Swim Team

Catherine Jarvis

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Sny hulle in sterre uit

Fanie Viljoen

Anderkind

Betsie van Niekerk

Vlerkdans

Barrie Hough

Web van leuens

Marion Erskine

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Imibala Yothando

Dumisani Hlatswayo

Los bietjie plek vir magic

Cliffordene Norton

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Chakalaka uit 'n blikkie

Sandy Schoeman

Scarred Lions

Fanie Viljoen

U Kondelela

Mbedzi Nyelisani

Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

Carolyn Morton

Donkerbloed

Elrien Scheepers

Mieke 1: Kersfees in April

Christien Neser

Imali yezipoki

Sandile Ngwenya

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Vuurvreter

Joha van Dyk

Elf dae in Oxford

Elizabeth Wasserman