Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Ons doen Wiskunde

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Amorie Van Straaten, Christian Botha, Laurika Henning, Rina Erasmus

ISBN:

9781776070459

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Augustus 2016

Prys (incl. VAT):

R 122,00

Formaat:

Sagteband, 48pp


Oor hierdie boek:

Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Wiskunde pas aan by die NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Wiskunde Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan leerders uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder se kennis en vordering.
•Voldoen aan KABV
•Elke jaar aangekoop
•Waardevolle assesseringsinstrument
•Addisionele Wiskundige-oefeninge