Vuurvreter

Branderjaer #2

Joha van Dyk

ISBN:

9780798182829

Epub ISBN:

9780798182836

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2022

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Die leesgids is gratis aflaaibaar:
Branderjaer Leesgids_Gr 10&11 HT - 9780798180481


Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit beteken sy moet Vuur se vertroue wen - die een ou wat haar nie kan verdra nie. En dan is daar Jak, en alles wat ongesê bly tussen hulle . . . Kan sy ontsnap deur saam met Malherbe in 'n onvoorspelbare bos te gaan verdwaal? Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning? Vir beide Mieke en Malherbe wag daar 'n besluit: waag of waarheid . . . Maar daar is nie altyd 'n keuse nie.  

Lees uittreksel

Lesers sê

"Vuurvreter is ’n avontuur. Beter as ’n fliek, en meer ritmies as meeste musiek."

– Danie Reënwolf


VERWANTE BOEKE

Fiela se kind: Skooluitgawe

Dalene Matthee

Die Pro

Leon de Villiers

Don't Panic, Mechanic

Jenny Robson

Tuimeltrein

René van Zyl

Anderkantland

Martie Preller

Tata sikuxolele

Thembisile Kundlwana

Leba Seipone (Schools Edition)

Kabelo Kgatea

As jy 'n ster sien verskiet

Maya Fowler

Skooluitgawe: Donker Web

Fanie Viljoen

Veldiep

Fanie Viljoen

Eenkantkind

Marita van der Vyver

Sharkey’s Son

Gillian D'achada

Willem Poprok (skooluitgawe)

Derick van der Walt

Amper Einstein

Christien Neser

Crossing the River

Fred Khumalo

Vaselinetjie

Anoeschka von Meck

Lien se lankstaanskoene

Derick van der Walt, Mareli Minnaar

Ditsem, Dawid!

Hans du Plessis

Because Pula Means Rain

Jenny Robson

Woorde is soos wors

Rona Rupert

Vlerkdans

Barrie Hough

Leë blikkies vol liefde en ander verhale

Fiona Van Kerwel, Elrien Scheepers, Jan Vermeulen, Marita van Aswegen, S.P. Benjamin, Carina Stander, Jeremy Vearey, Elizabeth Wasserman, Sisca Julius, EKM Dido, Diana Ferrus, Derick van der Walt, Zelda Bezuidenhout, Willem Fransman Jr., Allison Matroos, Troula Goosen, Jan van Tonder

Sharkey's Son (school edition)

Gillian D'achada

Kanniedood

Joha van Dyk

My So-Called Friend

Prudence Makau

Pandora se boks

Nelia Engelbrecht

Dryf

Cecilia Steyn

Jou Romeo

Fanie Viljoen, Donnalee Roberts, Ivan Botha

Dreaming of Light

Jayne Bauling

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Marita van der Vyver, Martelize Kolwer

Kungasa Ngifile

E.D.M. Sibiya

Skilpoppe

Barrie Hough

Tien vir ’n vriend

Marita van der Vyver

Die lewe volgens Wim Vermaak

William Oosthuizen

Reën vir Stofvlei

Katherine Graham, Elsa Silke

Vlerke vir almal

Marion Erskine

Vyf sekondes voor Vrydag

Ihette Senekal

Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus

Alba Bouwer, Katrine Harries (illustr.)

Bobbie

Elizabeth Pienaar

Tot siens, koning Arthur

Annelie Ferreira

Absoluut Einstein

Christien Neser

Donker Web

Fanie Viljoen

Wegloopwinter

Rona Rupert

Onderwêreld

Fanie Viljoen, Anrich Herbst

Leopard Boy

Peter Slingsby

Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

Engela Van Rooyen

Fritz Deelman en die Diepsee-Duikbol

Leon Rousseau

Waar jakkalse huil

Elrien Scheepers

Boom bomer boomste

Elsabe Steenberg