We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Sonneblomme en sneeu in Oekraïne

Michele Potgieter

ISBN:

9780796323231

Epub ISBN:

9780796323248

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Mei 2023

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 244pp


Oor hierdie boek:

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika bly.   

Lesers sê

“ ’n Boeiende en ongelooflike mooi liefdesverhaal, maar ook een van gehoorsaamheid aan God se roeping.”

– Hannelie Groenewald


“Die storie roer jou hartsnare en laat mens onwillekeurig selfondersoek doen. Dit is ’n moetlees vir elkeen wat ernstig is oor God se Koninkryk.”

– Hannelie Groenewald


“Hierdie hedendaagse heldeverhaal van dapperheid en toewyding aan die Here sal baie harte aanraak.”

– Adriana Tollig


VERWANTE BOEKE

Geroep vir 'n tyd soos hierdie

Farren Cloete

Bybelblokraaie

Heidri Mittendorf

Nogtans-geloof

Ivor Swartz

Genesing vir elke vrou

Joyce Meyer

Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

Terreur in Kaboel

Hannelie Groenewald

Bybelblokraaie 2

Heidri Mittendorf

Onbeskryflike genade

Stefaans Coetzee

Inspirerende leierskap

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Goed genoeg

Gerridene Berg

Prison Child

Felicia Goosen, Deonette de Kock

Alle sondaars welkom

Jaco Strydom

Disciple

Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe

The Unlikely Candidate

Koketso Molaolwe, Koketso Molaolwe

Leef met selfvertroue

Joyce Meyer

Vredemaker

Reggie Peace

Kies die lewe

Ivor Swartz

Die Jirre is my Wagter

Elias P Nel

Soldaat

Reynardt Hugo

Betereinder

Schalk W van Heerden

'n Ewige kroon

Demi-Leigh Tebow

I Am a Man

Jerry Mofokeng wa Makhetha

A Crown That Lasts

Demi-Leigh Tebow

Eendag is te ver

Jaco Strydom

Floreer

Ilse Salzwedel

Op soek na wysheid

Joyce Meyer

Dink jouself gelukkig

Pieter van Jaarsveld

Geroep vir meer

Hykie Berg

Leef lig

Jaco Strydom

In Mamelodi het ek my God gevind

Nico Smith

Blinde mol of wyse uil?

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Wen die stryd in jou gedagtes

Joyce Meyer

Emigreer of bly

Stephan Joubert

Christina Landman: 'n Lewe

Christina Landman

Die verlore seun vannie Gaatjie

Ivor Swartz

Boytjie

Johnny Davids

Van vrees na vrede

Madelein Rust

Geseënd is dié wat treur

Susan Jordaan

Super C

Susan Coetzer (Lux Verbi)

Inspirational Leadership

Brand Pretorius, Jurie Schoeman

Saam in Suid-Afrika

Pieter van Niekerk, Chris Jones

Vind God in die gewone

Tom Smith

My stryd met ADHD

Hykie Berg