Kultusse in Suid-Afrika

Jana Marx

ISBN:

9780796322951

Epub ISBN:

9780796322968

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2023

Prys (incl. VAT):

R 280,00

Formaat:

Sagteband, 200pp


Oor hierdie boek:

Jana Marx, bekende joernalis, bestudeer kultusse: van antieke kultusse, die verskil tussen 'n sekte en 'n kultus, wie word in 'n kultus ingetrek en die kenmerke van 'n kultusleier. Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel en sy bekyk plaaslike en internasionale kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy wys ook hoe om 'n kultus uit te ken. Laastens gee sy riglyne oor wat om te doen as 'n geliefde in 'n kultus vasgekeer is.