For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Floreer

Ilse Salzwedel

ISBN:

9780796322685

Epub ISBN:

9780796322692

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

April 2021

Prys (incl. VAT):

R 240,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Wat is die “iets” wat ’n mens laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Veerkragtigheid nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie, ons almal het dit en kan dit oefen en uitbou. Ilse Salzwedel bespreek wat die eienskappe van veerkragtige mense is, en hoe ons meer veerkragtig kan word. Aan die hand van haar eie lewe en dié van bekendes soos Raymond Ackerman wys sy dat veerkragtigheid vir elkeen van ons beskore is. Jy kán floreer!