- Lux Verbi
- Niefiksie
Leef lig
Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken
Jaco Strydom
ISBN:
Epub ISBN:
9780796322562
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 176pp
Oor hierdie boek:
“Jaco Strydom word al meer gesien as ’n profeet na wie se stem geluister moet word.” – Neels Jackson
“Jaco praat nie net profetiese taal nie; hy beliggaam dit ook in sy lewe en in die Echo-gemeenskap.” – Stephan Joubert
Jaco Strydom nooi ons uit om te kyk na die vroeë volgelinge van Jesus se manier van doen; dit wat die kerk van Christus laat uitstaan het en duisende volgelinge gelok het. Ons kan vandag baie by hulle leer. Hy lig vyf gewoontes uit: sonder jouself af in gebed, reis lig, leef in eenheid, wees goed vir jou vyande, gee om vir die wêreld en gaan uit en doen dit wat jy geleer het.
Jaco vra ons elkeen om nuut te kyk na hoe ons lewe, om dinge anders te doen, en aan te hou daarmee totdat dit ’n gewoonte word. So kan ons geestelik groei, ’n verskil maak in hierdie wêreld en die “lewe in oorvloed” waarvan Jesus praat voluit beleef.
Available at:
Takealot
Exclusive books
Graffiti boeke
Loot
Lesers sê
“Jaco Strydom word al meer gesien as ’n profeet na wie se stem geluister moet word.”
– Neels Jackson
“Jaco praat nie net profetiese taal nie; hy beliggaam dit ook in sy lewe en in die Echo-gemeenskap.”
– Stephan Joubert
VERWANTE BOEKE
Kultusse in Suid-Afrika
Jana Marx
Emigreer of bly
Stephan Joubert
Die verlore seun vannie Gaatjie
Ivor Swartz
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Michele Potgieter, Michele Potgieter
Het ek my geloof verloor?
Pierre du Plessis
Nogtans-geloof
Ivor Swartz
Christina Landman: 'n Lewe
Christina Landman
Saam in Suid-Afrika
Pieter van Niekerk, Chris Jones
Betereinder
Schalk W van Heerden
My stryd met ADHD
Hykie Berg
Prison Child
Felicia Goosen, Deonette de Kock
'n Ewige kroon
Demi-Leigh Tebow
Vind God in die gewone
Tom Smith
Jesus ruik na mirre en stof
Pierre du Plessis
Onverskrokke vroue
Bettina Wyngaard
Mia
Mariska Robberts
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald
Geseënd is dié wat treur
Susan Jordaan
Floreer
Ilse Salzwedel
A Crown That Lasts
Demi-Leigh Tebow
Jesus vir almal
Neels Jackson
In Mamelodi het ek my God gevind
Nico Smith
Alle sondaars welkom
Jaco Strydom
Ongeskonde
Alwyn Uys
Die Jirre is my Wagter
Elias P Nel
Kies die lewe
Ivor Swartz
Soldaat
Reynardt Hugo
Geroep vir 'n tyd soos hierdie
Farren Cloete
Geroep vir meer
Hykie Berg
Onbeskryflike genade
Stefaans Coetzee
Drie dekades van verandering
Neels Jackson
I Am a Man
Jerry Mofokeng wa Makhetha
Van vrees na vrede
Madelein Rust
Bybelblokraaie
Heidri Mittendorf
Jesus-leierskap
Roedolf Botha, Stephan Joubert
Blinde mol of wyse uil?
Susan Coetzer (Lux Verbi)