- Lux Verbi
- Niefiksie
Saam in Suid-Afrika
Pieter van Niekerk, Chris Jones
ISBN:
9780796320278
Uitgewer:
Lux Verbi
Datum Vrygestel:
Augustus 2017
Prys (incl. VAT):
R 230,00
Formaat:
Sagteband, 200pp
Oor hierdie boek:
Sluimerende
rassisme het na 1994 se reënboogdroom met 'n knal oopgebars. Die
rassisme-sweer is besig om dit wat mooi en uniek van
Suid-Afrikaners is, te besmet. In hierdie boek word voorraad
opgeneem van die situasie deur na bekendes en minder bekendes se stories en ervarings te luister,
dit saam te vat en aan die hand daarvan voorstelle te maak, sodat ons mekaar
se andersheid kan vier.
VERWANTE BOEKE
Prison Child
Felicia Goosen, Deonette de Kock
Blinde mol of wyse uil?
Susan Coetzer (Lux Verbi)
Die verlore seun vannie Gaatjie
Ivor Swartz
Kies die lewe
Ivor Swartz
Van vrees na vrede
Madelein Rust
I Am a Man
Jerry Mofokeng wa Makhetha
Geseënd is dié wat treur
Susan Jordaan
My stryd met ADHD
Hykie Berg
Geroep vir meer
Hykie Berg
Jesus vir almal
Neels Jackson
Ongeskonde
Alwyn Uys
Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Michele Potgieter, Michele Potgieter
Mia
Mariska Robberts
Onverskrokke vroue
Bettina Wyngaard
Die Jirre is my Wagter
Elias P Nel
Vind God in die gewone
Tom Smith
Bybelblokraaie
Heidri Mittendorf
Het ek my geloof verloor?
Pierre du Plessis
Leef lig
Jaco Strydom
Geroep vir 'n tyd soos hierdie
Farren Cloete
Jesus-leierskap
Roedolf Botha, Stephan Joubert
Christina Landman: 'n Lewe
Christina Landman
Disciple
Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe
Kultusse in Suid-Afrika
Jana Marx
'n Ewige kroon
Demi-Leigh Tebow
Emigreer of bly
Stephan Joubert
Soldaat
Reynardt Hugo
Alle sondaars welkom
Jaco Strydom
Drie dekades van verandering
Neels Jackson
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald
Nogtans-geloof
Ivor Swartz
Jesus ruik na mirre en stof
Pierre du Plessis
Floreer
Ilse Salzwedel
A Crown That Lasts
Demi-Leigh Tebow
In Mamelodi het ek my God gevind
Nico Smith
Betereinder
Schalk W van Heerden
Onbeskryflike genade
Stefaans Coetzee