For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

1 Recce, volume 2

Behind Enemy Lines

Alexander Strachan

ISBN:

9780624085232

Epub ISBN:

9780624085249

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2020

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 328pp


Oor hierdie boek:

1 RecceAgter vyandelike linies, neem die leser tot in die Recces se binnekamer. Die Recces vertel van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding uitgevoer het. Die leser sien die operateurs sweet in die vliegtuig of duikboot en beleef die gevaar wanneer hulle in die nagdonker riviere met krokodille trotseer. 

eBook Platforms:
Amazon
Snapplify
Kobo

Lees uittreksel