Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

ISBN:

9780624092315

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Junie 2022

Prys (incl. VAT):

R 450,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

Dié nuwe, opgedateerde uitgawe van die topverkoper Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika sluit bydraes in deur gerekende nuwe skrywers, wat die storie van ons land en mense reg tot op datum bring. Onder redaksie van Bill Nasson word nuwe insigte uit die geskiedskrywing en die argeologie ingeweef. Die boek begin by die onstaan van die mensdom, vertel dan die storie van die Khoikhoi, slawe en burgers, die groot migrasies van die pre-koloniale tyd en later trekboere en Voortrekkers. Dan kom die ontdekking van diamante en goud wat die gang van die politiek radikaal verander. Oorlog breek uit in 1899; ook oorloë in 1914 en in 1939 in Europa laat plaaslik nuwe kragte vry. Die boek vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang. Hierná val die soeklig op die demokratiese presidentskappe en die onverwagte en onvoorspelbare onlangse geskiedenis, wat staatskaping -- en beurtkrag -- insluit. Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Op soek na Saartjie

Dominique Malherbe

Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

Karel Schoeman

Noni Jabavu

Makhosazana Xaba, Athambile Masola, Noni Jabavu

Megastructures and Masterminds

Tony Murray

Wit terroriste

Albert Blake

New History of South Africa

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

Donker stroom

Carel van der Merwe

Death Flight

Michael Schmidt

South Africa's Border War

Willem Steenkamp

Scorched Earth

Fransjohan Pretorius

Women in Solitary

Shanthini Naidoo

Prisoner 913

Riaan de Villiers, Jan-Ad Stemmet

Searching for Sarah

Dominique Malherbe

Retoervloot

Dan Sleigh

Bloody Sunday

Mignonne Breier

You Have Struck a Rock

Gugulethu Mhlungu

Maggie: My lewe in die kamp

Maggie Jooste

From Cattle-Herding to Editor's Chair

Richard Victor Selope Thema

Broedertwis

Albert Blake

Maggie: My Life in the Camp

Maggie Jooste

1 Recce

Alexander Strachan

The Rise and Demise of the Afrikaners

Hermann Giliomee

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

Verskroeide aarde

Fransjohan Pretorius

Diensplig

Anelia Heese

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

The Last Afrikaner Leaders

Hermann Giliomee

Maverick Africans

Hermann Giliomee

Native Merchants

Phakamisa Ndzamela

1 Recce, volume 2

Alexander Strachan

Impossible Return

Siona O'Connell

No Easy Walk to Freedom

Nelson Mandela, William Gumede

Die tronkgesprekke

Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk

Die Afrikaners (2018-uitgawe)

Hermann Giliomee

The Afrikaners

Hermann Giliomee

Die Afrikaners

Hermann Giliomee

Holding the Fort

Toni Strasburg

Boerekryger

Albert Blake

1 Recce, volume 2

Alexander Strachan

1 Recce

Alexander Strachan

Boereverraaier

Albert Blake