- Niefiksie
- Geskiedenis
Retoervloot
Kaapstad en die VOC in 1713
Dan Sleigh
ISBN:
Epub ISBN:
9780624092599
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Hardeband, 416pp
Oor hierdie boek:
Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke.
In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.
VERWANTE BOEKE
Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika
Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
Op die Spoorweg
David Williams
1 Recce
Alexander Strachan
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
Impossible Return
Siona O'Connell
Diensplig
Anelia Heese
On the Railway
David Williams
Donker stroom
Carel van der Merwe
1 Recce
Alexander Strachan
Native Merchants
Phakamisa Ndzamela
Maggie: My Life in the Camp
Maggie Jooste
101 Remarkable South African Women
Lizette Rabe
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
The Truth About Cape Slavery
Patric Mellet
Op soek na Saartjie
Dominique Malherbe
Skepelinge: Aanloop tot 'n roman
Karel Schoeman
Bloody Sunday
Mignonne Breier
Die Afrikaners
Hermann Giliomee
Bethulie
Rensche van der Walt