For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

1 Recce, volume 2

Agter vyandelike linies

Alexander Strachan

ISBN:

9780624085201

Epub ISBN:

9780624085218

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Maart 2020

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 320pp


Oor hierdie boek:

 

Al uitweg vir die vernielingspan is om die kaste met die twee ton springstof een vir een vir Klein-Jakes Jacobs aan te gee waar hy soos ’n spinnekop aan die steierwerk in die treintonnel hang. Dis ’n gevaarlike proses. As die stellasie kantel, val die springstof 10m na onder – dan is die hele Recce-span daarmee heen.

1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se “binnekamer”. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970’s in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het.
Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas springstof in ’n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep ’n groot brandstofbergingsplek in ’n Angolese hawestad in ’n vlammehel.
Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . .
Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het.
1 Recce: Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die nag behoort aan ons.


eBook Platforms:
Amazon
Snapplify
Kobo

Lees uittreksel

Lesers sê

“Strachan skryf histories eerlik, spannend en aangrypend.”

– Prof Henning Pieterse


VERWANTE BOEKE

1 Recce

Alexander Strachan

No Easy Walk to Freedom

Nelson Mandela, William Gumede

Die Afrikaners (2018-uitgawe)

Hermann Giliomee

From Cattle-Herding to Editor's Chair

Richard Victor Selope Thema

The Last Afrikaner Leaders

Hermann Giliomee

Maggie: My lewe in die kamp

Maggie Jooste

Retoervloot

Dan Sleigh

Scorched Earth

Fransjohan Pretorius

Maverick Africans

Hermann Giliomee

Death Flight

Michael Schmidt

1 Recce, volume 2

Alexander Strachan

1 Recce

Alexander Strachan

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

Boerekryger

Albert Blake

South Africa's Border War

Willem Steenkamp

Women in Solitary

Shanthini Naidoo

New History of South Africa

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

Die Afrikaners

Hermann Giliomee

Wit terroriste

Albert Blake

Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika

Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson

You Have Struck a Rock

Gugulethu Mhlungu

Donker stroom

Carel van der Merwe

Searching for Sarah

Dominique Malherbe

Impossible Return

Siona O'Connell

Broedertwis

Albert Blake

Prisoner 913

Riaan de Villiers, Jan-Ad Stemmet

Maggie: My Life in the Camp

Maggie Jooste

The Afrikaners

Hermann Giliomee

Die tronkgesprekke

Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk

Bloody Sunday

Mignonne Breier

Verskroeide aarde

Fransjohan Pretorius

Boereverraaier

Albert Blake

1 Recce, volume 3

Alexander Strachan

Op soek na Saartjie

Dominique Malherbe

Native Merchants

Phakamisa Ndzamela

Holding the Fort

Toni Strasburg

The Rise and Demise of the Afrikaners

Hermann Giliomee

Megastructures and Masterminds

Tony Murray

Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

Karel Schoeman