Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022

Pharos

ISBN:

9781868902545

Uitgewer:

NB Publishers

Datum Vrygestel:

Februarie 2022

Prys (incl. VAT):

R 240,00

Formaat:

Sagteband, 1048pp

Imprint:

Pharos


Oor hierdie boek:

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir ’n woord te kies. By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreëlmatig gevorm word. Dié woordeboek is ’n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.

VERWANTE BOEKE

Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)

Leon de Stadler, Amanda de Stadler

Pharos English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary

Pharos

Miniwoordeboek/Mini Dictionary

Jan Kromhout

Pharos English-Sesotho/Sesotho-English Bilingual Dictionary

Pharos

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary

Pharos

Pharos English-IsiNdebele/IsiNdebele-English Bilingual Dictionary

Pharos

Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary

Pharos Dictionaries, Pharos

Junior tweetalige skoolwoordeboek/bilingual school dictionary

Pharos

Pharos English-Xitsonga/Xitsonga-English Bilingual Dictionary

Pharos

Pharos English-Sepedi/Sepedi-English Bilingual Dictionary

Pharos

Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe / Dictionary for the Health Sciences

A.J. Brink, J. Lochner

Beknopte verklarende woordeboek 2022

L.C. Eksteen, M.S.B. Kritzinger

Pharos English-SiSwati/SiSwati-English Bilingual Dictionary

Pharos

South African Multilingual Dictionary

Iolanda Steadman

Pharos English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary

Pharos

Afrikaans vir Almal

Isabel Uys

Afrikaans-Xhosa Woordeboek

Pharos

Pharos English-Setswana/Setswana-English Bilingual Dictionary

Pharos

Nuwe Tweetalige Sakwoordeboek / New Bilingual Pocket Dictionary

Pharos

Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary

Pharos Dictionaries, Pharos

English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid

Isabel Uys

Pharos English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary

Pharos

Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans

Pharos

Klein woordeboek/Little Dictionary

Jan Kromhout

English-Afrikaans-Xhosa-Zulu Aid, The

Isabel Uys