We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

ISBN:

9780624089216

Epub ISBN:

9780624089223

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

November 2019

Prys (incl. VAT):

R 320,00

Formaat:

Sagteband, 624pp


Oor hierdie boek:

Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ’n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Dié tergend aktuele roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal is.

Lesers sê

"Mense, daar kom maar een keer in ‘n geslag so ‘n era-definiërende boek verby. As jy ons tyd in ons land en in die wêreld wil verstaan, die mens afgeteken teen groter kragte as sigself (maar nietemin mensgemaakte kragte), kry jy dit in hierdie roman deur Etienne Van Heerden in pakkende storievorm. ‘n Skrywer op die kruin van sy vermoëns."

- Frederik de Jager


VERWANTE BOEKE

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Skorpio

Deon Meyer

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Twyfelbos

François Loots

Patmos

Willem Anker

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Enigma

Rudie van Rensburg

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Sarah plus een

Kristel Loots

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die vuur huil

Allen Grootboom

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Kanniedood

Irna van Zyl

Ontvoer

Constant van der Merwe

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die man van elders

Helene de Kock

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Einde en begin

Michèle Meyer

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Een keer om die son

François Bloemhof

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Grensloos

Wilna Adriaanse

Leeumens

Rudie van Rensburg

Donkerhart

Henda Olivier

Al die swendelaars

Chris Karsten

Fiela se kind

Dalene Matthee

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Roulette

Sidney Gilroy

Die laaste leuen

Anita du Preez

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die drie weduwees

Irma Venter

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg