We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Kleinkat 2: Perspektief

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

ISBN:

9780798185639

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

November 2025

Prys (incl. VAT):

R 260,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Welkom terug in die kreatiewe wêreld van Kleinkat se strokiesklub waar een-en-twintig paddavissies die kunsklas onderstebo keer! 

Die paddavissies het nou reeds geleer om hulle eie strokies te skep en die kreatiewe chaos bars behoorlik los. Elke padda ontdek hulle unieke stem. Maar wanneer die perfeksionistiese Manie met reëlbreker Nannie bots oor die "regte" manier van strokies maak, moet Kleinkat hulle leer dat die beste kuns ontstaan wanneer beide orde én chaos gehandhaaf word.

VERWANTE BOEKE

Hondman 5: Heerser van die vlooie

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die seerowers 3: Die seerowers en die monster se skat

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde daag jou uit!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Lekkerlag-pretboek

De Wet Hugo, Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Katastrofe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Nina en die crazy klere

Elizbè Van der Colff, Chris Venter

Cook-off at Gogo's Spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Die stoutste klas op aarde raak wild!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Hondman 6: Wild en Woes

Kobus Geldenhuys, Dav Pilkey

Umntwana Ongabonakaliyo (A Moomin story, isiXhosa)

Xolisa Guzula, Tove Jansson

Die stoutste klas op aarde word stouter

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Die gewildste alien in die ruimte

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Die robotte voer oorlog!

Marga Jonker, Chris Venter

Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Ruben Namibië en Cindy

Pieter Van Zyl, Clarabelle Joubert

Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Kaptein Onderbroek: Die eerste manga

Dav Pilkey

Ruben Namibia and Cindy

Pieter Van Zyl, Clarabelle Joubert

Hondman 4: Hondman en Kleinkat

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Hondman

Dav Pilkey

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Lekker Liewe Heksie-stories

Verna Vels, Vian Oelofsen

Catastrophe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Disaster at Gogo's spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Stories in die wind

Deidre Jantjies, Davin Andrew

Die spinnebotte slaan toe!

Marga Jonker, Chris Venter

Die dodelikste donuts in die heelal

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Die onsigbare kind: 'n Moemin-storie

Tove Jansson, Kobus Geldenhuys