For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Lotta se lewe: konyne by dosyne

Alice Pantermuller

ISBN:

9780798166706

Epub ISBN:

9780798166713

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2014

Prys (incl. VAT):

R 175,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling-raasbekboeties. So sy verstaan nie hoekom daar die laaste tyd sulke snaakse goed met haar gebeur nie. By die skool verskyn daar vanself lelike goed op die bord en haar gunstelingkos smaak skielik na spruitkool. Jig! En dan is daar nog die vreemde Indiese blokfluit wat haar ma vir haar present gegee het. Maar sy het nie nou tyd vir sulke nonsens nie. Sy wil 'n troeteldier hê. Chantelle het tweehonderd konyne in haar kamer, maar sy wil nie eens enetjie afstaan nie! Lotta het egter klaar 'n plan hoe om haar EIE troeteldier te kry . . .
Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

VERWANTE BOEKE

The Day the Dragon Came - A book for boys

Tumi Steyn

My ruimte-atlas

Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Ralf Butschkow

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kris Hirschmann

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Jonny Duddle

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Chris Venter

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Chris Venter (Illustr.)

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Kobus Geldenhuys

Speurhond Willem in Australië

Chris Venter

Die hasie van fluweel

Theodore Key

Die hasie van fluweel

Linda Rode

My ruimte-atlas

Éditions Caramel

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit

The Day the Dragon Came - A book for girls

Karin Schimke

My dinosourus-atlas

Kobus Geldenhuys

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l.

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Kobus Geldenhuys

My Storiekis

Leon Rousseau

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Johann Strauss

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Tumi Steyn

50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Johann Strauss

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Éditions Caramel

My Storiekis

Linki Lutz

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Luan Serfontein

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Ralf Butschkow (illustr.)

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Elizabeth Wasserman

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys

Die hasie van fluweel

Margery Williams

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Kobus Geldenhuys

Liewe Heksie Leesboek 8

Vian Oelofsen

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Moon S.r.l.

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Kobus Geldenhuys

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus

The Day the Dragon Came - A book for girls

Tumi Steyn

Die skandalige susters Smit

Alex van Houwelingen