Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys

ISBN:

9780798159869

Epub ISBN:

9780798159876

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

April 2012

Prys (incl. VAT):

R 160,00

Formaat:

Sagteband, 27pp


Oor hierdie boek:

Die negejarige speurder Kwaaikofski word ontvoer. Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou. Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee – en nou lyk hy soos ’n blou paaseier. Ons slim speurder gaan dit beslis nie daar los nie. So begin een van die mees geheimsinnige sake van sy hele speurloopbaan. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en meer as 850 000 eksemplare is al wêreldwyd verkoop.

VERWANTE BOEKE

Umntwana Ongabonakaliyo (A Moomin story, isiXhosa)

Xolisa Guzula, Tove Jansson

Disaster at Gogo's spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

The A to Z Dinosaur Joke Book

Green Android Publishers

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Die stoutste klas op aarde word stouter

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Hondman 4: Hondman en Kleinkat

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Katastrofe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Stories in die wind

Deidre Jantjies, Davin Andrew

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

Éditions Caramel

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie

De Wet Hugo, Stephen Wallace

Hondman 5: Heerser van die vlooie

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde daag jou uit!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Die spinnebotte slaan toe!

Marga Jonker, Chris Venter

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Cook-off at Gogo's Spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte (en daarna die aanval van die ewe bose zombie-nerd boelies)

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde raak wild!

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

The A to Z Animal Joke Book

Green Android Publishers

Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Die onsigbare kind: 'n Moemin-storie

Tove Jansson, Kobus Geldenhuys

Prinses Minna: Die betowerde woud

Ronelda Kamfer, Kirsty Applebaum

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Lekkerlag-pretboek

De Wet Hugo, Tumi Steyn

Die dodelikste donuts in die heelal

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Catastrophe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Die seerowers 3: Die seerowers en die monster se skat

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 2

Éditions Caramel

Prinses Minna: Die eenhoring-gedoente

Ronelda Kamfer, Kirsty Applebaum

Die robotte voer oorlog!

Marga Jonker, Chris Venter

Hondman

Dav Pilkey

Lekker Liewe Heksie-stories

Verna Vels, Vian Oelofsen

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler