For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Israel-reeks 9: Hasukkah shel David

Die tent van Dawid

Marzanne Leroux-Van der Boon

ISBN:

9780796319968

Epub ISBN:

9780796319975

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2016

Prys (incl. VAT):

R 230,00

Formaat:

Sagteband, 366pp


Oor hierdie boek:

Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog 'n kind in die wêreld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos 'n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hasukkah shel David op te rig …