For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Think your way to happiness

Change your thinking, change your life

Pieter van Jaarsveld

ISBN:

9780796319593

Epub ISBN:

9780796319609

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

November 2015

Prys (incl. VAT):

R 295,00

Formaat:

Sagteband, 464pp


Oor hierdie boek:

Wêreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld wys jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Dié inspirerende boek ontbloot ondermynende mites oor geluk; verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is; wys hoe jy jou brein kan herbedraad; inspireer jou tot ’n positiwe ingesteldheid en bevat die nuutste navorsing en tegnieke.