For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Living While Feminist

Our bodies, our truths

Jen Thorpe

ISBN:

9780795709418

Epub ISBN:

9780795709425

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Maart 2020

Prys (incl. VAT):

R 260,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Hierdie bundel essays deur 50 vars Suid-Afrikaanse stemme neem ons van ’n ondersoek na vel en hare tot ’n verkenning van plesier, seks en veiligheid. Dit verken ons liggame en gesondheid. Dit ondersoek die manier waarop ons verstrik raak in gevestigde idees en ons láát verstrik. Dit herinner ons dat feminisme dinamies, oop en altyd relevant is.

VERWANTE BOEKE