Hartstories van ons land se boere

Ivor Price, Kobus Louwrens

ISBN:

9780624092247

Epub ISBN:

9780624092254

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

April 2021

Prys (incl. VAT):

R 299,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Terwyl die gronddebat voortwoed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse van boer. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. Dié boek is 'n inspirerende ode aan ons landbouers, jonk, oud, swart, wit, mans en vroue. 

In 'n wêreld waar ons selde mekaar se daaglikse omstandighede verstaan, bring dié boek ons boere se stryd, hartseer én hoop tot binne in ons huise, met medemenslikheid en  deernis.  – Martelize Brink

Dié broodnodige blik op ons landbouers se toewyding aan die aarde, en aan Suid-Afrika, salueer al die ongeprese landbouhelde van ons land. – Nick Serfontein

Available at:
Takealot
Exclusive books
Graffiti boeke
Loot

VERWANTE BOEKE

Bait

Janine Lazarus

How to Steal a Gold Mine: The Aurora Story

Dianne Hawker

Hunting with the Hawks

Graham Coetzer

The New Apartheid

Sizwe Mpofu-Walsh

Hijackers on Board

Cynthia Stimpel

War Party

Greg Ardé

Stellenbosch: Murder Town

Julian Jansen

SIZZLERS

Nicole Engelbrecht

Moord op Stellenbosch

Julian Jansen

It's Not About the Bats

Adam Cruise

Gangster

Carla van der Spuy

The Lie of 1652

Patric Mellet

Eight Days in July

Kaveel Singh, Jeff Wicks, Qaanitah Hunter

Our Poisoned Land

Jacques Pauw

Brutal School Ties

Sam Cowen

Female Fear Factory

Pumla Gqola

Dirty Tobacco

Telita Snyckers

The Price of Mercy

Sean Davison

Skatryk

Johan Fourie

Can we be safe?

Ziyanda Stuurman

Rapport 30 beste Bokke

Dawie Boonzaaier

Black Racist Bitch

Thandiwe Ntshinga

Great Johannesburg

Nickolaus Bauer

Soul of a Nation

Oyama Mabandla

Killer Cop

Naledi Shange

The Tyranny of Growth

Malcolm Ray

The Future

Dion Chang, Bronwyn Williams, Faeeza Khan

The Thabo Bester Story

Marecia Damons, Daniel Steyn

Blood has a voice

Hestelle van Staden

The Rise or Fall of South Africa

Frans Cronje

Mothers of the Nation

Lihle Ngcobozi

Deep Collusion

Athol Williams

Nation on the Couch

Wahbie Long

Power and Faith

Pontsho Pilane

We Can Fix Ourselves

Mosibudi Mangena

Capture in the Court

Dan Mafora

Domestic Terror

Nechama Brodie

Samurai Sword Murder

Nicole Engelbrecht

The Enemy Within

Mpumelelo Mkhabela

Moord op Pofadder

Charné Kemp

Freek Robinson

Freek Robinson

Not without my dogs

Hilda Van Dyk, Kobus Olivier

It's Not Inside It's On Top

Khanya Mtshali

Met my honde

Hilda Van Dyk, Kobus Olivier

Farm Killings in South Africa

Nechama Brodie

Femicide in South Africa

Nechama Brodie

When Love Kills

Melinda Ferguson

The ANC’s Last Decade

Ralph Mathekga

Nuclear

Karyn Maughan, Kirsten Pearson

Outopsie

Hestelle van Staden