For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

ISBN:

9780624085737

Epub ISBN:

9780624085744

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2018

Prys (incl. VAT):

R 99,95

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Hartklop


Oor hierdie boek:

Alana de Koker dink nie twee keer daaroor om as trauma-chirurg in Johannesburg te spesialiseer nie. Om voortdurend aan die gang te bly sal juis help om die duiwels uit haar kop hou. 
Dan hoor sy egter ’n bekende stem by ongevalle. Daar lê die laaste persoon op aarde wat sy ooit weer wou sien. Na vyf jaar moet sy haarself steeds herinner om kalm te bly as Braam Smit net na haar kyk. Maar die sexy paramedikus en reddingsinstrukteur maak steeds haar knieë – én ander vroue s’n – lam.
Dis ’n ander Alana wat nou voor Braam staan. En sy sal als in haar vermoë doen om seker te maak hy sien nie dat haar wonde steeds rou is nie. Sy mag nie weer in haar eksman se arms beland nie.

VERWANTE BOEKE

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomberig

Luné Olivier

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Onverwags myne

Susan Pienaar

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray