Jeremy vannie Elsies

Jeremy Vearey

ISBN:

9780624084105

Epub ISBN:

9780624084112

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2018

Prys (incl. VAT):

R 365,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Van laaitie tot politieke kryger, “bandiet” tot polisiehoof, spioen tot presidensiële lyfwag. Van sy kleintyd in “Elsies” met die ooms wat domino speel en die lyke op die veld het Jeremy Vearey se lewe talle onvoorspelbare wendings geneem. In 'n vars, eiesoortige Afrikaans skryf hy oor geheime politieke leeskringe, die kerkjeug en die (Afrikaanse) Kommuniste-manifes, ondergrondse aksies vir MK, en sy tyd op Robbeneiland.