For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

ISBN:

9780798181884

Epub ISBN:

9780798181891

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2021

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei? Hoe maak ’n mens met die voortdurende verlies, die agteruitgang?
          Juliana Coetzer is ook ’n terapeut. Met 'n skreiend eerlike stem wat voortdurend selfondersoek doen, skryf Juliana oor die verdere reis met Anneke, nou al in
haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Sover Juliana en haar eggenoot, Fanus, daartoe in staat is, probeer hulle haar omhul in ’n wêreld met embarming en begrip. Maar elke dag (en nag) bring sy eie, eindelose uitdagings.
          ?Die kind se naam is Anneke? is aangrypende leesstof vir enigiemand wat al pyn/verlies ervaar het. Of jy ’n kind het of nie. En of jy Bloedvreemd gelees het al dan nie. 

VERWANTE BOEKE

Truitjie roer my nie

Erns Grundling

Zephany (A)

Joanne Jowell

So You Want to Build a Startup

Matthew Buckland

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Jeremy vannie Elsies

Jeremy Vearey

The ANC Spy Bible

Moe Shaik

Look At Me

Nataniël

Durban Poison

Ben Trovato

Hooked

Melinda Ferguson

Not Child's Play

Dave Muller

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

Kyk na my

Nataniël

Christo Wiese

TJ Strydom

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

Cul-de-sac

Elsa Joubert

My Father Died for This

Lukhanyo Calata

The Year of Facing Fire

Helena Kriel

You Have to be Gay to Know God

Siya Khumalo

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

Starlite Memories

Dov Fedler

Let My People Go

Albert Luthuli

Truitjie roer my nie

Schalk Bezuidenhout

Anton Goosen

Hanlie Retief

I Beg to Differ

Peter Storey

Zephany (E)

Joanne Jowell

Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise

Pieter-Dirk Uys

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Pieter-Dirk Uys

Smacked

Melinda Ferguson

To Survive and Succeed

Mkhuseli Jack

Cul-de-sac

Michiel Heyns

In my vel

Azille Coetzee

My Father Died for This

Abigail Calata

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

The Messiah's Dream Machine

Jennifer Friedman

GiGi

GiGi

I Choose to Live

Letshego Zulu

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Heart of a Strong Woman

Fred Khumalo

Truth, Lies and Alibis

Fred Bridgland

Vusi

Vusi Thembekwayo

Christo Wiese

TJ Strydom

Yes, Really!

Kate Turkington

Get me to 21

Gabi Lowe

Because I Couldn't Kill You

Kelly-Eve Koopman