- Kinder & jeug
- 12-14 jaar
Vlis met vlerke (skooluitgawe)
Annemari Coetser
ISBN:
Epub ISBN:
9780624065821
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 81pp
Oor hierdie boek:
Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Vlis met vlerke (skooluitgawe) Graad 7 EAT memoranda
Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorlê, het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met dié van boewe en ’n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmenswêreld gee: die “vlissie” kry vlerke. Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
VERWANTE BOEKE
Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos
Troula Goosen
Harry Potter en die Halfbloed Prins
J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys
Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana
Christien Neser
The Mark
Edyth Bulbring
Jungu Josh 3: Die waters van Wafu
Constant Van Graan
'n Saak van lewe of dood
Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
Elton amper famous April en Juffrou Brom
Carin Krahtz
Harry Potter en die Beker Vol Vuur
J.K. Rowling, Janie Oosthuysen
Raaiselklip
Troula Goosen
Elf dae in Amsterdam
Elizabeth Wasserman
Best Books vir klaslees: Platsak maak 'n plan
Anneke Langner
Marked
Gillian D'achada
Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde
De Wet Hugo, Johann Strauss
The Boy and the Poacher's Moon
Pamela Newham
Blinde sambok
Riana Scheepers
Vlerkdans (skooluitgawe)
Barrie Hough
Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf
De Wet Hugo, Shân Fischer
Raaiselster
Troula Goosen
Wim Vermaak maak 'n plan
William Oosthuizen
Die dae toe ek Elvis was
François Bloemhof
Anderkant die blou
Zelda Bezuidenhout
Maya se musketier
Marga Jonker
Saartjie Omnibus 3
Bettie Naudé
Ben breek weg
Christien Neser
Leeus met letsels (skooluitgawe)
Fanie Viljoen
SuperZero (school edition)
Darrel Bristow-Bovey
Geheim in die riete
Constant Van Graan
#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke
Cecilia Steyn
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
J.K. Rowling, Janie Oosthuysen
Harry Potter en die Orde van die Feniks
J.K. Rowling, Janie Oosthuysen
Harry Potter en die Towenaar se Steen
J.K. Rowling, Janie Oosthuysen
Trompie Omnibus 3
Topsy Smith
Mieke 3: Weerlig oor Mtwana
Christien Neser
Harry Potter en die gevangene van Azkaban
J.K. Rowling
Snitch 2
Edyth Bulbring
Emma en die middernagman
Marianna Brandt
Geraamte in die klas
Fanie Viljoen, Theodore Key
Pienk is nie vir sissies nie
Christien Neser
Harry Potter en die Skatte van die Dood
J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys
Elf dae in New York
Elizabeth Wasserman
Leeus met letsels
Fanie Viljoen
Elf dae op 'n eiland
Elizabeth Wasserman
Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis
Troula Goosen