For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Elf dae in Parys

Elizabeth Wasserman

ISBN:

9780624077442

Epub ISBN:

9780624077459

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2016

Prys (incl. VAT):

R 199,00

Formaat:

Sagteband, 188pp


Oor hierdie boek:

'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma ontsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?

VERWANTE BOEKE

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Annemari Coetser

Leeus met letsels

Fanie Viljoen

Emma en die geheime gang

Marianna Brandt

Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

Christien Neser

Jungu Josh 3: Die waters van Wafu

Constant Van Graan

Trompie Omnibus 3

Topsy Smith

Snitch 2

Edyth Bulbring

Vlerkdans (skooluitgawe)

Barrie Hough

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Christien Neser

Blinde sambok

Riana Scheepers

Pienk is nie vir sissies nie

Christien Neser

Perde-omnibus 1: Sonder Chocolate Charlie en ander gunstelinge

Marga Jonker

#PresiesAnders: Eksperimente en eerste soene

Cecilia Steyn

The Mark

Edyth Bulbring

Raaiselster

Troula Goosen

Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos

Troula Goosen

Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

'n Blonde bom

Dihanna Taute

Raaiselklip

Troula Goosen

Saartjie Omnibus 3

Bettie Naudé

#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

Cecilia Steyn

Droomvangers

Martie Preller

Elton Die Verskriklike April verloor dit

Carin Krahtz

Anderkant die blou

Zelda Bezuidenhout

Leeus met letsels (skooluitgawe)

Fanie Viljoen

Die Poort 3: Helers

Nelia Engelbrecht

Emma en die middernagman

Marianna Brandt

The Boy and the Poacher's Moon

Pamela Newham

Elf dae in New York

Elizabeth Wasserman

Eerste Liefde Omnibus 2

Janie Oosthuysen, Helen Brain

#PresiesAnders 3: Somerskool en spoke

Cecilia Steyn

Danda

Chris Barnard

Maya se musketier

Marga Jonker

Elf dae op 'n eiland

Elizabeth Wasserman

SuperZero (school edition)

Darrel Bristow-Bovey

Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Elton amper famous April en Juffrou Brom

Carin Krahtz

Somernagdroom

Marzanne le Roux

Tienerharte 3: Hartedief

Cecilia Steyn

Blits 2: Operasie Hoërskool

Nadine Blom, Adriaan Blom