- Niefiksie
- Biografie
Jannie Mouton: En toe fire hulle my
Carié Maas
ISBN:
9780624049319
Epub ISBN:
9780624058519
Uitgewer:
Tafelberg
Datum Vrygestel:
Julie 2011
Prys (incl. VAT):
R 320,00
Formaat:
Sagteband, 260pp
Oor hierdie boek:
Die Stellenbosse sakereus Jannie Mouton, wat al deur Moneyweb beskryf is as die Boere-Buffett, speel in hierdie boek oop kaarte en deel die sake- en beleggingslesse wat hy geleer het.
Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarna het hy ’n reusesakeryk opgebou: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van miljarde rande.
Wie is die man agter PSG? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar hy lees en het ’n sagte hart vir die poësie. Oor ’n swartbemagtigingsopportunis sal hy nie sy woorde tel nie, maar hy kon dit nog net een maal in sy loopbaan oor sy hart kry om self ’n kollega te vra om te loop.
VERWANTE BOEKE
Christo Wiese
TJ Strydom
Into Dark Water: A Police Memoir
Jeremy Vearey
Lucas Mangope
Oupa Segalwe
I am Ella
Joanne Jowell
Betting on a Darkie
Mteto Nyati
In my vel
Azille Coetzee
Kyk na my
Nataniël
Comrade Editor
Gwen Lister
Becoming a Doctor
Hloni Bookholane
Vusi
Vusi Thembekwayo
Anton Rupert
Ebbe Dommisse
How Far We Slaves Have Come
Nelson Mandela, Fidel Castro
Jannie Mouton: And then they fired me
Carié Maas
Heart of a Strong Woman
Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo
Statues and Storms
Max Price
Cult Sister
Lesley Smailes
Zephany (A)
Joanne Jowell
Hermann Giliomee: Historian -- An Autobiography
Hermann Giliomee
Anton Rupert
Ebbe Dommisse
Oliver Tambo Speaks
Oliver Tambo, Adelaide Tambo, Thabo Mbeki
The Corporate Revolutionary
David Williams
Freedom in our Lifetime
Anton Lembede
Recce
Koos Stadler
The Girl Who Survived Her Mother
Moshitadi Lehlomela
Whitey: Sakereus van Shoprite
Niel Joubert
You Have to be Gay to Know God
Siya Khumalo
Whitey: The Rise and Rule of the Shoprite King
Niel Joubert
Takka Takka Bom Bom
Al Venter
Biko: Anniversary Edition
Xolela Mangcu
Derick Hougaard
Brenden Nel
Look At Me
Nataniël
Jeremy vannie Elsies
Jeremy Vearey
Faith and Courage
Thabo Makgoba
Die kind se naam is Anneke
Juliana Coetzer
Christo Wiese
TJ Strydom
Zephany (E)
Joanne Jowell