We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die Demokratiese Republiek van Braai 2

Jan Braai

ISBN:

9780798183147

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2022

Price (incl. VAT):

R 290.00

Format:

Soft cover, 200pp


About this book:

“Dis jou demokratiese reg om ordentlik gebraaide kos te eet. Die Demokratiese Republiek van Braai is ’n plek waar jy saam met vriende en familie om ’n vuur staan om ons nasie te vier, waar jy geselsies maak en stories deel. Dis ’n plek waar jy nooit weer swaar hoef te sluk aan swak braaikos nie.” – Jan Braai
So belowe Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In dié nuwe uitgawe deel Jan sy heel lekkerste braairesepte om te voldoen aan jou reg om net die beste te braai. Met uitsonderlike resepte vir bees, hoender, skaap, vis en wat nog is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braaikos voor te sit of te eet nie. Jan gebruik bekende, maklik verkrygbare bestanddele en sit die resepte duidelik en in logiese stappe uiteen. Hierdie braaihandves sal jou help om geleidelik van die kombuis na die vriendelike braaivleisvuur te beweeg!  

RELATED BOOKS

Kokkedoortjie

Errieda du Toit

Gut Health: The South African Guide

Vickie De Beer, Stephen Schmidt

Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2

Louisa Holst

Curry

Ishay Govender-Ypma

Fatima Sydow Cooks

Fatima Sydow

My Sweet Life

Faaiza Omar

Dorah Sitole

Dorah Sitole

Marinda se koskas

Marinda Engelbrecht

Meals

Christine Capendale

Dit proe soos huis

Herman Lensing

Nic van Wyk-Brood & Botter

Nic van Wyk

Marinda kook met blikkies en pakkies

Marinda Engelbrecht

The South African Keto & Intermittent Fasting Cookbook

Rita Venter, Natalie Lawson, Natalie Lawson

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek

Louisa Holst

Nataniel: Die Edik van Nantes-kookboek

Nataniël , Erik Le Roux

The South African Vegan Cookbook 2

Leozette Roode

Boerekos met 'n twist

Annelien Pienaar

Shisanyama

Jan Braai

The South African Air Fryer Cookbook 2

Louisa Holst

Marinda se kinderkombuis

Marinda Engelbrecht

Karoowildsvleis

Lynne Minnaar, Annatjie Reynolds

Cupcakes and Couscous

Teresa Ulyate

Cooking with Kim Bagley

Kim Bagley

The South African Air Fryer Cookbook

Louisa Holst

Die VLV-kookboek

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Tietie en Nanna se huiskos

Najma Abrahams, Azba Fanie

Bibby's Kitchen

Dianne Bibby

Fatima Sydow - Cape Malay Cooking

Fatima Sydow

Meat

Annelien Pienaar

Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Louisa Holst

Kook en Geniet

S.J.A. de Villiers

Karoo Venison

Annatjie Reynolds, Lynne Minnaar

Vleis

Annelien Pienaar

Klein kook en geniet (2018 uitgawe)

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

Cook and Enjoy for Kids

Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers

One Pot cookbook for South Africans

Louisa Holst

Boerekos with a twist

Annelien Pienaar

Vegetaries

Jan Braai

Cook and Enjoy

S.J.A. de Villiers

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes

Vickie De Beer, Kath Megaw

Vuurwarm (SB)

Jan Braai

30-Minute South African Air-Fryer Cookbook

Louisa Holst

Braaibroodjies en burgers

Jan Braai

The South African Vegan Cookbook

Leozette Roode

Damn Good Food

Fehmida (Fehmz) Jordaan

Maklik met Marinda

Marinda Engelbrecht

Cape, Curry & Koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Kaap, kerrie & koesisters

Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien

Vuurwerke (SB)

Jan Braai