For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Zip!

Nataniël

ISBN:

9780798174244

Epub ISBN:

9780798174251

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་བཅུ་པ། 2016

Price (incl. VAT):

R 325.00

Format:


About this book:

Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in ?Nicky & Lou, ?en sy jongste blitsverkoper ?150 stories, ?is die verhale in ?Zip! spitsvondig en báie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.” 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.