For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Misfit

stories vannie anne kant

Chase Rhys

ISBN:

9780795710520

Publisher:

Kwela

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་བདུན་པ། 2022

Price (incl. VAT):

R 230.00

Format:


About this book:

Misfit: stories vannie anne kant bevat verwerkte rubrieke en kortverhale wat oorspronklik in Rapport gepubliseer is. Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualitieit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing – die misfists. Ons leer ken vir Nana, ’n onverwagse geestelike gids (dink Boeddha met geperoxide hare in ’n updo), die lockdown-familiebraai oor Zoom, en hoe seksualiteit innie bruin gemeenskap navigeer word.