For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 5 Reader 1: No, Ella, no!

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Wihann Strauss

ISBN:

9781776071340

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

November 2016

Prys (incl. VAT):

R 60,00

Formaat:

Sagteband, 16pp


Oor hierdie boek:

Die NUWE ALLES-IN-EEN GRAAD R-gegradeerde leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, en leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Die reeks inkorpeer en integreer al die leerareas wat deur die KABV vereis word en die visuele materiaal weerspieël die rassedemografie in Suid-Afrika.

Die leesboeke is gegradeer van maklike lees (vlak 1-4) na moeiliker lees (vlak 5-8) en redenasie om progressie en leessukses te verseker. Daar is 40 leesboeke – een leesboek per onderrigweek, dus tien leesboeke per kwartaal. Die aanvangsklanke en sigwoorde wat geleer word korrespondeer met die klanke wat leerders volgens KABV-vereistes in Graad R moet leer. Die onderrigplanne word aan die binnekant van elke boek verskaf om die onderwyser/ouer te begelei. Dit sluit die leesproses in sodat die boek volkome benut kan word om die leerder se verbeeldingswêreld, persoonlike en sosiale welsyn en aanvangskennis te verryk. 

  • Die leesboeke is gegradeer van maklike lees (vlak 1-4) na moeiliker lees (vlak 5-8) en redenasie om progressie en leessukses te verseker.
  • Elke vlak se kleur korrespondeer met die kleur van die omslag en die raam binne-in die leesboek. Leerders begin dus deur die groen vlak in vyf onderrigweke te lees en vorder tot die pers vlak in die laaste vyf onderrigweke van die jaar.
  • Daar is 40 leesboeke – een leesboek per onderrigweek, dus tien leesboeke per kwartaal.
  • Die aanvangsklanke en sigwoorde wat geleer word korrespondeer met die klanke wat leerders volgens KABV-vereistes in Graad R moet leer.
  • Die reeks is volgens genre saamgestel: prentboeke, redenasieboeke, voorleesverhale, fantasieverhale, fabels, stapelstories, natuurstories, niefiksie, mites en volksverhale.
  • Onderwysers en ouers kan kleur-prent-vorm-syfer- en realiteitsherkenning met die prente in die leesboeke doen. Die prente het ’n Suid- Afrikaanse konteks en leerders herken voorwerpe wat in hul raamwerk geplaas is. Byvoorbeeld: Hoeveel muise sien jy in die prent? Waar sit die muis? Waar is die potlood in die blokkie op die prent? [Vlak 1 Leesboek 2]; Op watter dag rus Danie? Wat het die wind Dinsdag omgewaai? [Vlak 2 Leesboek 5]; Hoeveel skoene verkoop Fienie Fee aan die spinnekop? En aan die duisendpoot? [Vlak 7 Leesboek 1]
  • Duidelike riglyne word gegee wanneer daar ouditiewe en visuele aktiwiteite met die leerders behandel moet word by die stappe vir pre-leesgedurende lees en post-lees (soos in die onderrigplanne gelys).
  • Die reeks vir gereedmaking vir lees bestaan uit agt vlakke met vier saamleesboeke en een voorleesboek (altyd die laaste leesboek) per vlak. Die soort boek word onder in die hoek in elke leesboek aangedui.

Hierdie leesboek, No, Ella, no!, vorm deel van die Stel patroonsinne bekend-vlak (vlak 5) en bevat patroonsinne soos wat die dogter die pop bou.

VERWANTE BOEKE

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers

Rina Erasmus

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Waldy Van Wyk

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Beatrix de Villiers

Study Work Guide: Finders Keepers Grade 10 First Additional Language

Charlene van Rooyen

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Laverne Hattingh

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Helena Coetzee

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 3

Beatrix de Villiers

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Amanda Marais

New All-In-One Manual for Pre-school Activities

Amorie Van Straaten

Study Work Guide: Cry, the Beloved Country Grade 12 First Additional Language

Lucille Smuts

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Amorie Van Straaten

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 3 Reader 4: Ben is a busy baby

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Beatrix de Villiers

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Sarie Verwey

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Mart Meij

New All-In-One Manual for Pre-school Activities

Rina Erasmus

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Laurika Henning

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Melane van den Berg

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Rina Erasmus

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Christian Botha

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 7 Reader 4: Names, names, names

Beatrix de Villiers

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 2

Mart Meij

New All-In-One Manual for Pre-school Activities

Mart Meij

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 2

Beatrix de Villiers

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Laurika Henning

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Amorie Van Straaten

Study Work Guide: My Children! My Africa! Grade 12 First Additional Language

Athol Fugard

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Rina Erasmus

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Cindey Jordaan

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Carinda van Heerden

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Beatrix de Villiers

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 1

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Mart Meij

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 1

Beatrix de Villiers

Study Work Guide: The Mark Grade 10 Home Language

Janet Unterslak

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Laurika Henning

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 8 Reader 5: Animals that creep and crawl

Chris Venter

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 1

Christian Botha

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Dorothea Korff

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 3

Mart Meij

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 1 Reader 2: In the classroom

Mart Meij

New All-In-One Grade R Graded Reading Series: Level 5 Reader 3: The fox and the crow

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Glaudina Rossouw

New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2

Astrid Castle

New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 3

Mart Meij

New All-In-One Learn to Read and Write for Grade 2

Christian Botha

Study Work Guide: Finders Keepers Grade 10 First Additional Language

Rosamund Haden

Study Work Guide: My Children! My Africa! Grade 12 First Additional Language

Peter Southey