For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Best Books’ Grade 3 FAL Graded Reader Level 11 Book 1: Rooster loses its crow

Marina van Eeden, Zelda Vorster

ISBN:

9781775895565

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Desember 2014

Prys (incl. VAT):

R 73,50

Formaat:

Sagteband, 28pp

Oor hierdie boek:

Die leesreeks is in vier vlakke gegradeer, met vier boeke per vlak (’n totaal van 16 boeke per leesjaar of graad). Elkeen van die vlakke is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede. 

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Eerste Addisionele Taal stel die leerder bekend aan ’n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillende teks. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. Daar word ’n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig.

Die leesboeke is spesiaal geskryf om die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die leerder in die Grondslagfase te akkommodeer.

Hierdie leesreeks kan in gedifferensieerde leesgroepe, groepbegeleide lees en selfstandige lees gebruik word.
 
VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Sarie Verwey

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Mart Meij

New All-In-One Grade 3 Mathematics Learner's Book

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Onderwysersgids

Cindey Jordaan

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Laurika Henning

Amorie Van Straaten

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek

Marina van Eeden

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Amorie Van Straaten

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Melané van den Berg

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Laverne Hattingh

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Marina van Eeden

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Marina van Eeden

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Wiskunde-werkboek

Mart Meij

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Amorie Van Straaten

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Glaudina Rossouw

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Christian Botha

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Charlotte Sullivan

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Laverne Hattingh

New All-In-One Grade 3 Mathematics Learner's Book

Waldy Van Wyk

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Onderwysersgids

Amorie Van Straaten

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Amorie Van Straaten

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Glaudina Rossouw

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Sarie Verwey

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Melané van den Berg

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

Laurika Henning

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 1 Workbook

Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Carinda van Heerden

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Pret met Wiskunde-werkboek

Amanda Marais

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Mart Meij

New All-In-One Grade R Workbook for Mathematics

Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Helena Coetzee

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Mart Meij

New All-In-One Grade 3 Mathematics Teacher's Guide