We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Steierwerk

Johan Myburg

ISBN:

9780798186346

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2026

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 84pp


Oor hierdie boek:

Steierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan ’n uiteenlopende ervaringswêreld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die digterlike gesprek met groot geeste soos NP van Wyk Louw, Wilma Stockenström, William Shakespeare, TS Eliot en John Keats, asook ekfrastiese verse oor visuele kunswerk, en gedigte oor musiek en argitektuur.

Soos die titel suggereer, dien bogenoemde impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Steierwerk is getuigskrif van Myburg se fyn en serebrale vakmanskap. 

 

VERWANTE BOEKE

Moerstaāl

Loit Sōls

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Swatland

Ashwin Arendse

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Katalekte

Breyten Breytenbach

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Plunder

Antjie Krog

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

Soekenjin

Bibi Slippers

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Kinderlê

Lynthia Julius

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Kaar

Marlene van Niekerk

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Ontaard

Pieter Odendaal

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Waterman

Herman Wasserman

Chinatown

Ronelda Kamfer

Ko lat ons sing

Adam Small

Uit die kroes

Lynthia Julius

Oolog

Nathan Trantraal

Prins

Ryan Pedro

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Liefde en verset

André le Roux

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Bientang

Jolyn Phillips