We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Sagie is

Jan van Tonder

Epub ISBN:

9780798183642

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Maart 2023

Prys (incl. VAT):

R 305,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

 Dis vier jaar ná Sagie se pa die boeldouser gehuur het. Sagie het opgehou met sy bouery. Deesdae het hy te veel verantwoordelikhede, van ploeg en saai tot planne maak. Ten spyte van sy onskuld, leer hy om slim te wees waar die honde hom gebyt het. En hy vind darem ’n maat in Sofia, wat nie meer soos ’n seunskind lyk of aantrek nie.
Die verlange na Ansie bly. En Sagie weet hy haar moet soek. Eers op die trein Makkadas en dan verder, noorde toe. Hy sal soek tot hy haar kry.  

VERWANTE BOEKE

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Heks

Dibi Breytenbach

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Skorpio

Deon Meyer

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Een keer om die son

François Bloemhof

Sarah plus een

Kristel Loots

Drome het ook asem

Helene de Kock

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Gebooie

Rudie van Rensburg

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Roulette

Sidney Gilroy

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Leeumens

Rudie van Rensburg

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Die laaste leuen

Anita du Preez

Al wat tel

Irma Venter

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Onder water

Henda Olivier

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Twyfelbos

François Loots

Patmos

Willem Anker

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Al die swendelaars

Chris Karsten

Die man van elders

Helene de Kock

Die drie weduwees

Irma Venter

Die Onsigbare

PJO Jonker

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die keiser se duim

Chris Karsten

Einde en begin

Michèle Meyer

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Die ooggetuie

Wilna Roux