We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Leo

Deon Meyer

ISBN:

9780798183383

Epub ISBN:

9780798183390

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2023

Prys (incl. VAT):

R 375,00

Formaat:

Sagteband, 496pp


Oor hierdie boek:

 
’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.

VERWANTE BOEKE

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die man van elders

Helene de Kock

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die laaste leuen

Anita du Preez

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Een keer om die son

François Bloemhof

Die ooggetuie

Wilna Roux

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Al die swendelaars

Chris Karsten

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Sarah plus een

Kristel Loots

Roulette

Sidney Gilroy

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Donkerhart

Henda Olivier

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Kanniedood

Irna van Zyl

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die vuur huil

Allen Grootboom

Enigma

Rudie van Rensburg

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Skorpio

Deon Meyer

'n Knippie moord

Elsa Winckler

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Twyfelbos

François Loots

Patmos

Willem Anker

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die drie weduwees

Irma Venter

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Einde en begin

Michèle Meyer

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer