We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

ISBN:

9780798182744

Epub ISBN:

9780798182751

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Mei 2022

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 296pp


Oor hierdie boek:

Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie?

’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.

VERWANTE BOEKE

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Een keer om die son

François Bloemhof

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Al die swendelaars

Chris Karsten

Kanniedood

Irna van Zyl

Die man van elders

Helene de Kock

Roulette

Sidney Gilroy

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Gebooie

Rudie van Rensburg

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Ontvoer

Constant van der Merwe

Leeumens

Rudie van Rensburg

Einde en begin

Michèle Meyer

Heks

Dibi Breytenbach

Twyfelbos

François Loots

Die drie weduwees

Irma Venter

Skorpio

Deon Meyer

Drome het ook asem

Helene de Kock

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die Onsigbare

PJO Jonker

Die laaste leuen

Anita du Preez

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Sarah plus een

Kristel Loots

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Patmos

Willem Anker

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots